id
string | text
string | anger
int64 | disgust
int64 | fear
int64 | joy
int64 | sadness
int64 | surprise
int64 | emotions
list |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
afr_train_track_a_00701
|
laat ons hande neem en op 'n georganiseerde wyse die baie uitdagings, om misdaad te bekamp, aanvat.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00702
|
ons sal saam met ander rolspelers die situasie monitor.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00703
|
en al sê hulle ook moet op prinse (en prinsesse en meerminne) nie vertrou nie, weet ons van beter.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00704
|
ons is baie bly om hierdie spesiale aand saam met u te kan deel.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00705
|
in die doopregister word sy geboortedatum aangegee as 13 augustus.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00706
|
ons land het te lank dit wat lelik en weersinwekkend in die menslike samelewing is, bevat en verteenwoordig ...
| 1
| 0
| 0
| 0
| 1
| null |
[
"anger",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00707
|
dit was hy wat die bal aan die rol gesit het met gesprekke oor die moontlike vrylating van politieke gevangenes.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00708
|
dit is hul politieke leiers wat die ongekende stap geneem het om deel te neem aan die onderhandelde oordrag van politieke mag.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00709
|
in arbeidsgenot se tuin het die skaduwee van die sonnewyser intussen aangeskuif.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00710
|
ons moet ons houdings, ons waardes en ons sedes ondersoek.
| 0
| 0
| 1
| 0
| 1
| null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00711
|
ons wil hierdie werk, waarmee daar reeds begin is, vanjaar afhandel.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00712
|
dit is amper asof die geskiedenis homself herhaal op dag en datum.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00713
|
dit is ook so bevestig met die savbk (volstruis besigheidskamer) wat hulle produsente ingelig het.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00714
|
daar is baie sake waar ons kan saamwerk.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00715
|
u weet dat om voorentoe in die lewe te vorder harde werk en toewyding verg.
| 0
| 0
| 1
| 0
| 0
| null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00716
|
opvoedkundige instansies soos die vrystaatse universiteit, bloemfontein vista en welkom vista het afgevaardigdes gestuur.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00717
|
ek hoop dat hierdie jaarvergadering ook vir u suksesvol sal afloop.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00718
|
nee, ek weet nie, oom," antwoord katotjie, omdat hy na haar kyk.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00719
|
hierdie onmiddellike maatreëls sal gelei word deur die beginsel van 'n teensikliese fiskale beleid.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00720
|
daarom wil ek ook my dank uitspreek vir die pragtige inisiatief wat u hier geneem het.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00721
|
dit is tyd vir die fees om te begin.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00722
|
hierdie byeenkoms het reeds sy merk deeglik op die suid-afrikaanse landboukalender gemaak.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00723
|
hierdie drie punte is nou uitgebrei met die insluiting van elemente soos onder meer ondernemingsontwikkeling sowel as landelike ontwikkeling.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00724
|
daar is reeds vanjaar 58 nieroorplantings by groote schuur hospitaal gedoen vergeleke met slegs 51 vir die hele jaar verlede jaar.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00725
|
vergeefs nog wagtend daar sit sy.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00726
|
ek het verneem van hartseer verhale van boere wat genoodsaak is om implemente te moet verkoop om veevoer te kan koop.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 1
| null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00727
|
ons het ’n stelsel van gesonde interregeringsverhoudings tussen alle sfere opgebou, en integrasie binne en tussen hulle verbeter.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00728
|
ons is beïndruk deur die entoesiasme van die jeug oor hierdie geleentheid.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00729
|
ons sal ook aanhou om spesiale aandag te skenk aan die uitdaging van anti-kompeterende gedrag deur sommige van ons korporasies.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00730
|
agbare lede sal bekend wees met meeste van die data oor kwessies rakende maatskaplike dienste.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00731
|
dit is lekker om hier te wees.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00732
|
maar voor ek dit doen, laat my toe om iets te sê oor xenofobia en water.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00733
|
en hier, op donkerhoek, het ek op 17 februarie 1885 die eerste lewenslig aanskou.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00734
|
baie beroepe in landbou is 'n wetenskap en dit gaan verder as net op die plaas werk.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00735
|
die pkmg is 'n implementeringsagentskap wat in oorleg met die kantoor van die subprogram: plaaswerkerontwikkeling die sosiale uitdrukking van die plaaswerkersgemeenskap ontgin.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00736
|
dit is tyd dat die weskus sy regmatige prominensie in wes-kaapse toerisme-brosjures kry.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00737
|
geld is reeds aan sentech toegewys om 'n koordlose internetgroothandelaar te word en om sy digitasie te finansier.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00738
|
die noodsaak vir die effektiewe beskerming van minderhede het niks met apartheid of rassisme te doen nie.
| 1
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[
"anger"
] |
afr_train_track_a_00739
|
nou sal julle vir my sê, maar premier jy weet nie wat hier aangaan en hoe swaar ons kry nie.
| 1
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[
"anger"
] |
afr_train_track_a_00740
|
dit kan elke werksdag by die munisipale kantore gedoen word tot tyd en wyl die kieserslys afgesluit word.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00741
|
in die nege jaar van skoolbeheer wat nou agter die rug is moet die beklemtoon dat `n hele paar suksesse behaal is.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00742
|
elke persoon en elke gemeenskap behoort tuis en ingeslote te voel in die nuwe suid-afrika wat ons besig is om tesame te bou.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00743
|
u wil op 'n sinvolle wyse deel word en help rigting gee aan hierdie proses - anders was u nie hier nie.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00744
|
in 2006/07 het die raad van direkteure 'n vyfjaar beleggngsplan van r64,5 biljoen van stapel gestuur.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00745
|
in die konteks van ons visie om 'n tuiste vir almal te word, is dit 'n besonder gepaste gebaar.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00746
|
soveel skrywers aan wie ons die skrywers-kaarte met versoeke vir biografiese en ander inligting stuur, reageer positief op ons versoeke.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00747
|
wanneer ons ouer mense nie meer verder kan gaan nie, sal die jongmense moet voortgaan om ons nuwe nasie te bou.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 1
| null |
[
"joy",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00748
|
op die terrein van vervoer, sal ons ons padnetwerk in stand hou en uitbrei.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00749
|
ons is bly dat ons reddingspanne hulle kon gaan bystaan.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00750
|
die media se kommentaar daarop het gewissel van verbasing tot skok maar ook groot lof.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00751
|
die waarheid is dat die liedjie oorspronklik gesing is.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00752
|
albei van hulle is as lede van die eerste advieskomitee (later beheerraad/adviesraad) van naln benoem.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00753
|
ons moes by die kinders begin vir wie langenhoven sewentig jaar gelede wou leer lees.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00754
|
die veranderende omstandighede in die vraag na landbouprodukte beteken dat die prys van produkte onbepaald onder druk gaan verkeer.
| 0
| 0
| 1
| 0
| 0
| null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00755
|
hierdie inisiatiewe sal onderneem word ten einde die diepgrondige verhoudings wat ons binne die suider afrikaanse doeane-unie geniet.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00756
|
soos gebruiklik het danie botha van tafelberg uitgewers ons baie gul ontvang en interessante manuskripte geskenk, o.a.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00757
|
naln besit egter oorspronklike tikskrifte en tikskrif-deurslagkopieë van sita se pragtige briewe aan haar kleindogter karin.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00758
|
die eiendom sal sy water verkry uit die nuwe osplaasdam aanvullingskema wat teen junie 2007 voltooi sal wees.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00759
|
die vrystaters weet hoe om fees te vier.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00760
|
daar word gefokus op werk en dienslewering en nie beeldpoets nie.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00761
|
loodsprogramme wat op volle belyning gerig is, is reeds in 13 distrikte en metros in werking gestel.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00762
|
ek sê onomwonde dat die plaaswerkergemeenskap die stiefkind van die nuwe suid-afrika is.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 1
| null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00763
|
maar die weskussers sukkel om by die brood en botter uit te kom.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 1
| null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00764
|
altwee die jongmans het hulle stempel afgedruk op die suid-afrikaanse geskiedenis.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00765
|
dit gaan beteken dat dit effens langer gaan neem om ’n hoër trajek te bereik.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 1
| null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00766
|
kom ons aanvaar die uitdaging om die voortou te neem in die wes-kaap.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00767
|
ons weet egter dat hierdie en ander maatreëls nie die uitwerkings van die resessie heeltemal kan temper nie.
| 0
| 0
| 1
| 0
| 1
| null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00768
|
tydens my besoek het ek ook 'n ter plaatse inspeksie van die beweerde gesloopte huise gedoen.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00769
|
hierdie jaar het 7- en 8-jaar-oud kinders toegang gekry.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00770
|
prof. combrink was die eerste voorsitter van die wes-kaapse taalkomitee wat op 14 april verlede jaar gestig is.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00771
|
dink aan infrastruktuurontwikkeling, landbou verwante bedrywe en algemene besigheid en toerisme.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00772
|
dit moet gebeur deur u ekonomiese selfstandig te maak deur middel van projekte soos hierdie, waarvan u deel is.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00773
|
ons ekonomie bly grotendeels afhanklik van mynbou en landbou vir uitvoere.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00774
|
die dorp van stilbaai en sy mense is afhanklik van toegang tot die see en die getyrivier.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00775
|
die benadering is een van gesamentlike optrede eerder as wedersydse verwyt.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00776
|
ons moet egter nie die uitdagings onderskat wat ons in die gesig staar nie.
| 0
| 0
| 1
| 0
| 0
| null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00777
|
ons sal aan die dringende implementering van hierdie planne aandag gee om sodoende die lewensgehalte van veral werkende mense te verhoog.
| 0
| 0
| 1
| 0
| 0
| null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00778
|
daar moet 'n nouer verband getrek word tussen die wêreld van die formele onderwys en die wêreld van werk.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00779
|
ons beplan dus om die opleiding van 16 tot 25-jarige persone te verbeter in verdere onderwys-en-opleidingsfasiliteite.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00780
|
christelike onderrig, wat in die staatskole binne amptelike skooltye verbode was, sou in die gedenkschool fondament én sluitsteen vorm.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00781
|
ons kan nie langer toelaat dat ons mense ly nie.
| 1
| 1
| 0
| 0
| 1
| null |
[
"anger",
"disgust",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00782
|
die plaas het lank braak gelê nadat 'n varkboerdery daar ten einde geloop het.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 1
| null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00783
|
in hierdie opsig gee ons erkenning aan onkgopotse tiro se neef, pat tlhagwana.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00784
|
daar is ook ander geboue en fasiliteite wat aan die oaks village korporasie oorgedra word.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00785
|
dit sal bereik word deur beplanning asook prestasie-monitering en -evaluering te verbeter.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00786
|
ons het dit nou bereik.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00787
|
die departement van staatsdiens en administrasie sal 'n moniteringstelsel opstel om die implementering van hierdie besluit te moniteer.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00788
|
daar is begin met die betaling van toelaes aan 74 000 kinders wat kwalifiseer vir die kindersorgtoelae.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00789
|
so moet nou nie met dooie jakkalse agter aan jou bakkie se tralies dorp toe ry nie.
| 0
| 1
| 1
| 0
| 0
| null |
[
"disgust",
"fear"
] |
afr_train_track_a_00790
|
gesamentlike pogings en beraadslaging is die kern in ons antwoord op hierdie noodtoestand.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00791
|
dit sluit nie aankope en transaksies, die kapitaalwaarde van nuwe huurkontrakte en die verbeterings aan bestaande geboue in nie.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00792
|
in my soektog na die oplossing van dié vraag het ek 'n interessante dossier raakgeloop.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00793
|
die afweer van 'n oorlog of slagting in april 1994 is tot ons krediet.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00794
|
die omgekeerde is natuurlik ook waar.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00795
|
die hersiening van die tweetalige woordeboek van d.b.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00796
|
ek glo dat dit die plig van die regering is om te sorg dat ons deur navorsing aan die voorpunt bly.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00797
|
vir die nasionale pers sou sy vertrek egter 'n onherstelbare verlies gewees het", lui die berig.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 1
| null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00798
|
en ongetwyfeld was dit die gelukkigste tyd van ons lewe.
| 0
| 0
| 0
| 1
| 0
| null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00799
|
dalk minder so hier op die platteland, maar vir stadsmense is dit wel die realiteit.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
afr_train_track_a_00800
|
hieruit kan bepaal word wat die grootste behoefte is in terme van die opgradering van infrastruktuur en verskaffing van tegniese ondersteuning.
| 0
| 0
| 0
| 0
| 0
| null |
[] |
Subsets and Splits
Combine Dev & Test Data
The query combines two tables into a single dataset with a source indicator, allowing for simple comparison but not revealing deeper insights.